Erich Mayer; South African 1876-1960; Natuurelle Hutte
Provenienza :
Exhibited : Pretoria Art Museum, Pretoria, Prestige Retrospective Exhibition, 1972.
Literature :
Note : Nog 'n voorstelling van naturellelewe. Die gepastheid van die boustyl in hierdie omgewing is opvallend mooi, en die onderwerp leen hom onmiddelik tot dekoratiewe behandeling vanweë sy ritmiese karakter. - Prof Dr H.M. van der Westhuizen Mayer doen die meeste van sy sketswerk in die veld, soms met olieverf en soms met potlood en waterverf. Hy is en bly in sy kleiner stukke nog een van Suid-Afrika se fynste akwarelskilders. - Prof Dr H.M. van der Westhuizen
Condition_report :